Als oor kop

Als oor kop

Publisher: LAPA Uitgewers

Pages: 303

Format: Paperback

Author: Bernette Bergenthuin

3.67 of 15

Download PDF

Download ePub

CC wou nooit met merino's boer soos haar pa se begeerte was nie. Trouens, sy wil glad nie boer nie. Die ander uiterste is waarheer haar hart trek: modes, ontwerpe, kleure, tekstuur. En dit is wat hierdie onversetlike hardekop met 'n flair van boheemsheid uiteindelik bereik: Sy word 'n modeontwerper met net een voorbehoud - geen trourokke nie.

0 Share 0 Share 0 Share 0 Share